{"id":128,"date":"2026-09-30T15:32:51","date_gmt":"2026-09-30T15:32:51","guid":{"rendered":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/?page_id=128"},"modified":"2026-09-30T15:32:51","modified_gmt":"2026-09-30T15:32:51","slug":"die-gemeenskap-van-israel","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/?page_id=128","title":{"rendered":"Die Gemeenskap van Israel"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die fees van sukkot in Israel is \u2018n tyd van gejubbel waarin die eenheid van Israel as \u2018n nasie, hoewel divers, hulle \u2018n gemeenskaplike geskiedenis vier, God se redding vanuit Egipte sodat hulle Sy nasie kan wees. soos God hulle vanuit Egipte gered vir Homself as \u2018n nasie. Hierdie fees van sukkot is gefokus om die volk elke jaar daaraan te herinner dat God hulle as een volk vereenig het onder Sy wolk in die woestyn..<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Een van die aspekte van die fees is die koop van \u2018n geskenk pak van 4 verskillende produkte insluit. \u2018n \u201cCitron\u201d tipe suurlemoen, \u2018n palm tak, myrtel bossie en wilgertakkie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Elkeen van die produkte is verteenwoordigend van die samestelling van Israel. Die \u201cCitron\u201d vrug het \u2018n aangename reuk en smaak en verteenwoordig die Israeli wat Torah kennis het en die vrug daarvan dra. Die palm tak wat ryp is maar geen vrug dra nie is verteenwoordigend van die Israeli met Torah kennis maar nie die vrug dra nie. Die mytrel bos het \u2018n soet reuk sonder smaak en verteenwoordig die Israeli wat vrug dra sonder kennis van die Torah. Die wilgertak het geen reuk of smaak nie en verteenwoordig die Israeli wat nie kennis van die Torah het nie en ook nie vrug dra nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie benadering wat gevier word in die fees tyd van sukkot maak Israel juis uniek as \u2018n gemeenskap. Hulle erken mekaar as Israel, sonder om te diskrimineer mbt waardes en verskille, die erkenning is gegrond in die wete dat God Israel in sy diversiteit gered het as geheel. Hierdie erkenning van mekaar, maak dat Israel mekaar respekteer, jy loop in die straat en sien die diversiteit maar ook die wedesydse respek vir mekaar as Israeli.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As kinders van ons Hemelse Vader, is dit vir ons ook belangrik om te besef ons redding in Christus is en nie in ons eenvormigheid nie. Juis in die kennis dat ons steeds divers is in ons menswees, maar verenig is in die liefde van ons Hemelse Vader geopenbaar in Sy Seun Jesus Christus. As ons dink aan die fees van sukkot in verhouding tot ons as kinders van God besef ek net opnuut, dat ons eendag almal voor ons Hemelse Vader gaan staan met net een element wat ons vereenig, die Bloed van die Lam. As ons as kinders na mekaar kan kyk deur die Kruis van Jesus wat ons skuld van ons verwyder het en ons verenig het in \u2018n nuwe verbond deur Sy bloed, dan besef ons dit gaan nie oor ons nie, maar oor die Een in wie ons verenig is, en ons bedek deur Sy bloed soos \u2018n sukka oor ons. Dan raak die verskil al minder sigbaar en die eenheid staan al meer uit.&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die fees van sukkot in Israel is \u2018n tyd van gejubbel waarin die eenheid van Israel as \u2018n nasie, hoewel divers, hulle \u2018n gemeenskaplike geskiedenis vier, God se redding vanuit Egipte sodat&#8230;<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":127,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-128","page","type-page","status-publish","has-post-thumbnail","hentry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/128","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=128"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/128\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":129,"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/128\/revisions\/129"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/127"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=128"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}