{"id":73,"date":"2026-09-13T08:56:03","date_gmt":"2026-09-13T08:56:03","guid":{"rendered":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/?p=73"},"modified":"2026-09-15T16:35:03","modified_gmt":"2026-09-15T16:35:03","slug":"selichot-gebed","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/?p=73","title":{"rendered":"Selichot gebed"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Selichot gebed vir \u2018n nuwe seisoen.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nuwe seisoene in die natuur is vasgestel en het sy eie ritme, maar die mens is geneig om weerstandig te wees wanneer verandering kom. So ook in ons geestelike lewe is ons geneig om vas te hou aan die ou ritmes sonder om aan te pas vir die nuwe seisoen.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Selfs ouderdoms verandering hou verband met nuwe seisoene, en hierdie nuwe seisoen met verandering is net negatief as jy nie die nuwe seisoen en sy ritmes met blymoedigheid ontvang en ingaan nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In Israel dien die nuwe jaar as \u2018n tyd van verandering en dien waarlik as \u2018n sleutelgetuie vir ons. Dis in hierdie tyd wat die selichot gebed plaasvind, selichot is \u2018n gebed van vergifnis en fokus nie net om vergifnis van die Vader te ontvang nie, maar eerder om te verander en na die perfekte wil van God te wandel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Om dit in perspektief te sien, is dit nodig om te verstaan dat die nuwe jaar nie die einde van \u2018n jaar aankondig nie, maar eerder die begin van \u2018n nuwe jaar. Die term \u201cRosh Hashanah\u201d verwys na die hoof dag van die jaar en word ook beskou as die dag wat God die Hemel en aarde gemaak het. Die fokus is dus op dit wat volg vanaf die nuwe begin.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die gebed van \u201cselichot\u201d (vergifnis) begin reeds van voor die nuwe jaar tot en met \u201cYom Kippur\u201d wat die dag van berou of bekering is. Hierdie tydperk is 10 dae vanaf die eerste dag van Rosh Hashanah en Yom Kippur. Vir my is dit interessant dat die tyd tussen die laaste dag van Rosh Hashanah en voor Yom Kippur 7 dae is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie gebed van \u201cselichot\u201d trek duisende mense per dag wat saam bid, en dan gaan die gebed oor in dans en lofsang in reaksie op geloof dat die gebede verhoor is. Nog \u2018n les om te leer is dat dit nie sonde is om jou skuld te bely nie, want niemand van ons is perfek nie, hoewel ons strewe om na God se wil te wandel erken ons, ons afhanklikheid van God om ons te bekragtig.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2018n Mens mag vra, wat getuig nou eintlik. Die antwoord is die voorbeeld wat gestel word vir ons as liggaam van Christus. Die eenheid van geloof wat nie gekoppel is aan \u2018n \u201cbediening\u201d nie, maar gekoppel is aan \u2018n verhouding met \u2018n lewende God en \u2018n verwagting, dat as ons vra vir vergifnis ons gebede verhoor sal word, want ons kom in die naam van Jesus Christus. Ons word herhinder aan Jakobus 5vers16 \u2018Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van \u2018n regverdige het groot krag!\u2019&nbsp;&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Tydens ons besoek aan die westelike muur, het die Vader die geleentheid geskep om \u2018n ortodokse Joodse vrou te help dra aan haar kruideniers ware. Sy het aan ons bekend gemaak dat haar man nie so gesond is nie, en dit het die geleentheid vir gebed geskep. Wat weer opnuut uitgestaan het, is haar&nbsp; blymoedigheid om gebed te ontvang in die naam van Jesus Christus.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Selichot gebed vir \u2018n nuwe seisoen. Nuwe seisoene in die natuur is vasgestel en het sy eie ritme, maar die mens is geneig om weerstandig te wees wanneer verandering kom. So ook&#8230;<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":74,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[7],"tags":[],"class_list":["post-73","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-geloofswaardes-israel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/73","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=73"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/73\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":84,"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/73\/revisions\/84"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/74"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=73"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=73"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/sleutelgetuie.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=73"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}