Skip to content
Sleutelgetuie

Menu
  • Home
Menu
Israel die Beloofde Land
Die Stene Getuig
Israel Gemeenskap

Israel ons Broer

Posted on September 30, 2026

As mede-pelgrims en liefhebbers van die Woord en Israel word ons dikwels gekonfronteer met die feit dat mense se oë toe is vir die waarheid van die Woord mbt Israel. Een liefhebber…

Israel – “om te regeer saam met God”

Posted on September 15, 2026

Die gedagte dat vrees ‘n versinsel van jou verbeelding is, hou verband met die konsep dat vrees ‘n produk is van ons eie verstand wat dikwels gefokus is op gedagtes oor die…

Selichot gebed

Posted on September 13, 2026

Selichot gebed vir ‘n nuwe seisoen. Nuwe seisoene in die natuur is vasgestel en het sy eie ritme, maar die mens is geneig om weerstandig te wees wanneer verandering kom. So ook…

Recent Posts

  • Israel ons Broer
  • Israel – “om te regeer saam met God”
  • Selichot gebed

‘n Tyd Skrif

Die gedagte van 'n tydskrif as die sleutelgetuie is gefundeer in die tyd wat ons onself in bevind, waar ons almal weet dat ons nader beweeg aan die eind tyd. Die Skrif as God se Woord verteenwoordig die waarheid en Israel dien as 'n getuie van die waarheid van God se Woord.

Hoekom Israel

In Jesaja 43:10 Júlle is my getuies, spreek die HERE, en my kneg wat Ek uitverkies het, sodat julle kan weet en My kan glo en insien dat dit Ek is — voor My is geen God geformeer nie, en ná My sal daar geeneen wees nie.

Wie is ons

In Jesus Christus is ons almal geroep om te getuig van God en Sy naam so te verheerlik. Ons is slegs een van die baie getuies wat getuig van 'n Almagtige Skepper God wat in liefde Sy Seun Jesus Christus gestuur het, sodat elkeen van ons Hom kan ken en Sy Seun kan ken.
©2026 Sleutelgetuie | Design: Newspaperly WordPress Theme